Julie Mitchum

Julie Mitchum
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Annette Mitchum
Geboorte (1914-07-23)23 Julie 1914
Sterfte 21 Februarie 2003 (op 88)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Julie Mitchum (23 Julie 1914 – 21 Februarie 2003) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The High and the Mighty (1954), Edge of Hell (1956), Hit and Run (1957), en House on Haunted Hill (1959).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy